Magrith's Forums > Magrith se Kombuis. > Vleis geregte.
HOENDER EN SPINASIE GEBAK
Page 1 / 1
HOENDER EN SPINASIE GEBAK
07/26/2011 1:47 am

Administrator
Forum Addict


Regist.: 06/16/2011
Topics: 29
Posts: 77
OFFLINE
6-8 hoenderstukke
sout en vars gemaalde swartpeper
30 ml (2 e) olyfolie
30 g botter
100 g preie, grof gekap
150 g sampioene, gehalveer 250 g kersietamaties
15 ml (1 e) sagte bruinsuiker
30 ml (2 e) balsemiekeasynreduksie
½ blik (200 g) keker-ertjies, gedreineer
100 g babaspinasieblare Voorverhit die oond tot 180 °C. Geur die hoender met sout en peper. Verhit die olie en botter in’n pan en
braai die hoender tot goudbruin. Skep dit in ’n oond- bak en braai die
preie en sampioene ’n paar minute. Skep die sampioenmengsel en tamaties
oor die hoender, sprinkel die suiker en
asyn oor en bak 30 minute. Skep die ertjies en spinasie oor en bak
nog 5-10 minute.
Quote   
Page 1 / 1
Login with Facebook to post
Preview