| 07/17/2011 10:29 am |
 Administrator Forum Addict

Regist.: 06/16/2011 Topics: 29 Posts: 77
 OFFLINE | Wees positief - sien probleme as
geleenthede. - Beoefen 'n sportsoort. - Praat oor jou probleme met iemand. - Vind uit wat presies jou stres
veroorsaak en probeer dit elimineer. - Oefen en word fiks. - Balanseer werk en familie. - Geniet jou vrye tyd. - Kry genoeg slaap. - Rus genoeg. |
|
|
| 07/17/2011 10:31 am |
 Administrator Forum Addict

Regist.: 06/16/2011 Topics: 29 Posts: 77
 OFFLINE | - Leer 'n paar ontspanningstegnieke. - Gun jouself tyd om na te dink voor jy
besluite neem. - Ken jou beperkinge. Leer om nee te sĂȘ. - Maak jou pas stadiger. - Bekommer jou net oor dit wat jy kan
verander. Aanvaar dit wat jy nie kan
verander nie. - Gebruik jou verbeelding om jou stres
te verminder. Wees kreatief. - Moenie tuis aan werk dink nie. - Eet gesond. - Beplan jou tyd beter. |
|
|
| 07/17/2011 10:33 am |
 Administrator Forum Addict

Regist.: 06/16/2011 Topics: 29 Posts: 77
 OFFLINE | Aanvaar ander se beperkinge. - Dink aan hoe jy jou werk meer kan
geniet. - Gee ander krediet en wees positief. - Leer om te aanvaar en te vergewe. - Vermy onnodige kompetisie. Jy kan
nie in alles die beste wees nie. - Leer om ander te vertrou. - Aanvaar ander persoonlikhede. - Aanvaar dat alles wat vir jou
belangrik is nie noodwendig vir ander
belangrik is nie. - Delegeer - Leer hoe om stres te sien aankom. |
|
|
| 07/17/2011 10:36 am |
 Administrator Forum Addict

Regist.: 06/16/2011 Topics: 29 Posts: 77
 OFFLINE | - Aanvaar dat ander jou van hulp kan
wees. En maak nie saak hoe swak jou situasie
is nie ...
Glo in jouself en jou skepper / heelal.
Iewers is daar 'n plan vir jou lewe. |
|
|