| 07/21/2011 2:30 pm |
 Administrator Forum Addict

Regist.: 06/16/2011 Topics: 29 Posts: 77
 OFFLINE | Knoffel en suurlemoen skaap tjops 4 knoffelhuisies, fyn gekap 1 ml gedroogde roosmaryn 100 ml suurlemoensap 5 ml vars gemaalde swartpeper 20 ml olyfolie 8 skaap tjops Meng al die bestanddele saam en gooi dit
oor die skaap tjops. marineer die vleis vir
tenminste 1 uur. Braai die vleis en geur
met sout en peper indien nodig. |
|
|