Page 1 / 1
BROODJIE RESEPTE.
07/21/2011 1:07 pm

Administrator
Forum Addict


Regist.: 06/16/2011
Topics: 29
Posts: 77
OFFLINE
Mieliebrood Mieliebrood Bestanddele 1 blik
geroomde suikermielies 250ml
mieliemeel 100ml koekmeel 3 eiers
30ml gesmelte margarien 10...
Quote   
07/21/2011 1:12 pm

Administrator
Forum Addict


Regist.: 06/16/2011
Topics: 29
Posts: 77
OFFLINE
Knoffel kaasbroodjie Bestanddele
500g bruismeel
500ml karringmelk (1 boksie)
1½ koppies gerasperde kaas (chedder
werk die beste)
1 teelepel knoffelvlokkies (2de teelepel opsioneel vir ‘n sterker knoffel)
1 teelepel marjolein
2 eiers Metode
Meng al die bestanddele goed saam.
Gooi in gesmeerde broodpan, strooi ‘n
bietjie van die gerasperde kaas oor en
bak in voorverhitte oond teen 180ºC vir
1 uur.
Quote   
07/26/2011 7:01 am

Administrator
Forum Addict


Regist.: 06/16/2011
Topics: 29
Posts: 77
OFFLINE
Kaas-mieliebrood 4 Koppies Koekmeel 4 teelepels bakpoeier 1 teel sout 5 eetlepels suiker 3 eetlepels kookolie 2 eiers 1 kop melk 1 blikkie suikermielies (sweetcorn) 1 kop gerasperde kaas Sif koekmeel, bakpoeier, sout en suiker
saam.  Klits olie,eiers en melk.  Meng
koekmeel en eier mengsels saam.  Voeg
suikermielies en kaas by.  (kan ook bietjie
oreganum byvoeg)  Gooi in gesmeerde
broodpan. Bak @ 180C vir 1uur.
Quote   
Page 1 / 1
Login with Facebook to post
Preview